Bibliofilie

The Bookworm, 1850, deur Carl Spitzweg.

Bibliofilie of bibliofilisme is die liefde vir boeke. 'n Bibliofiel of boekwurm is 'n individu wat lief is vir en gereeld boeke lees.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in